Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1915 het op 20 Oktober 1915 plaasgevind.
Die uitslag sorg dat die pro-Britse Botha-regering van die SAP, gesteun deur die Unionisteparty aan die mag kon bly. Ondanks hul verset teen Suid-Afrikaanse deelname aan die Britse kant in die Eerste Wêreldoorlog wen die Nasionale Party van generaal J.B.M. Hertzog min ondersteuning.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search